Sakkie van Zyl van Wolmaranstad is NW se beste jongboer
15 Apr 2014 Dirk Kok – Die 34-jarige Sakkie van Zyl, van die plaas Rietfontein Kingswood by Wolmaransstad, is as Noordwes se Jongboer van die Jaar aangewys. Van Zyl, wat ‘n landbougraad in veekunde en ‘n meestersgraad in landbou-ekonomie albei met lof verwerf het, boer in vennootskap met sy pa, Fanie. Altesaam 80% van die
Sakkie van Zyl van Wolmaranstad is NW se beste jongboer Read More »
